Matthew 27:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het op God vertrou; laat hy hom nou verlos as hy dit wil hê, want hy het gesê: Ek is die Seun van God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het mos op God staatgemaak — as God so danig lief is vir hom, laat Hy dit nou bewys deur hom te red! Hy het tog self beweer: ‘Ek is God se Seun!’” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het op God vertrou; laat Hy Hom nou verlos as Hy behae in Hom het; want Hy het gesê: Ek is die Seun van God. |
| Afrikaans 1983 | Hy het op God vertrou; laat God hom nou red as Hy dan behae in hom het. Hy het immers gesê hy is die Seun van God!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het op God vertrou, laat Hy hom nou red as Hy wil. Hy het immers gesê: Ek is die Seun van God. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy glo God sal hom red. God moet hom nou red as Hy dit wil doen, want Jesus het gesê: ‘Ek is die Seun van God.’ ” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy was so seker dat God aan sy kant is. Hy het selfs beweer dat hy die Seun van God is. Wel, laat ons nou sien. God sal hom mos kom help as al hierdie dinge waar is.” |