Matthew 27:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Net so het ook die owerpriesters saam met die skrifgeleerdes en die ouderlinge met Hom gespot:
Afrikaans (NLV) 2011 Die priesterhoofde tesame met die skrifkenners en die familiehoofde het ook gespot en gesê:
Afrikaans 1933/1953 En so het ook die owerpriesters saam met die skrifgeleerdes en ouderlinge gespot en gesê:
Afrikaans 1983 Net so het die priesterhoofde saam met die skrifgeleerdes en die familiehoofde ook gespot en gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Net so het ook die leierpriesters saam met die skrifkenners en familiehoofde die spot gedryf en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priesterleiers en die skrifgeleerdes en die familieleiers het ook so aangehou om vir Jesus te spot. Hulle het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Joodse leiers en geleerdes het ook lekker saamgespot: