Matthew 27:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het sy beskuldiging bo-oor sy hoof geskryf: DIT IS JESUS, DIE KONING VAN DIE JODE.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het ’n plakkaat, met die rede vir Jesus se kruisiging daarop, bokant sy kop vasgesit. Dit het gelui: “Dit is Jesus, die Koning van die Jode.”
Afrikaans 1933/1953 En bokant sy hoof het hulle sy beskuldiging in skrif opgestel: DIT IS JESUS, DIE KONING VAN DIE JODE.
Afrikaans 1983 Bokant sy kop het hulle die aanklag teen Hom in skrif aangegee: “Dit is Jesus, die koning van die Jode.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bo sy kop het hulle die aanklag teen Hom aangebring, wat gelui het: “Hy is Jesus, die koning van die Jode. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het bokant Jesus se kop op 'n plank geskryf hoekom hulle Hom gekruisig het. Hulle het geskryf: “Dit is Jesus, die koning van die Jode.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bokant Jesus se kop was ’n nota vasgesit: “Dit is Jesus, die koning van die Jode.”