Matthew 27:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle by 'n plek kom met die naam van Golgota, dit wil sê, 'n plek van 'n skedel, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle kom toe by die plek aan wat Golgota genoem word — dit beteken Kopbeenkoppie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het gekom op 'n plek wat Golgota genoem word -- dit beteken: Plek van die Hoofskedel -- |
| Afrikaans 1983 | Hulle kom toe by 'n plek wat Golgota genoem word; dit beteken Kopbeenplek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle by 'n plek kom met die naam Golgota, wat ‘Kopbeenplek’ beteken, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle kom toe by die plek wat die mense Golgota noem. Golgota beteken “Plek van die kopbeen.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So is hulle na die plek wat Golgota, oftewel “Plek van die Kopbeen”, genoem is. |