Matthew 27:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het op hom gespoeg en die riet geneem en hom op die kop geslaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Boonop het hulle Hom bespoeg en die riet by Hom gegryp en Hom daarmee teen die kop geslaan.
Afrikaans 1933/1953 En hulle spuug op Hom en neem die riet en slaan Hom op sy hoof.
Afrikaans 1983 Hulle het op Hom gespoeg en die stok gevat en Hom oor die kop geslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het op Hom gespoeg en die riet geneem, en Hom herhaaldelik op sy kop geslaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het op Hom gespoeg en hulle het die riet geneem en aangehou om Jesus daarmee op sy kop te slaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het Hom ook bespoeg en Hom met sy “septer” oor die kop geslaan.