Matthew 27:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Pilatus sê vir hulle: Wat moet ek dan doen met Jesus wat Christus genoem word? Hulle sê almal vir Hom: Laat Hom gekruisig word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar as ek Barabbas vir julle vrylaat,” het Pilatus hulle gevra, “wat moet ek dan met Jesus die ‘Messias’ doen?” Hulle roep almal: “Hy moet gekruisig word!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Pilatus sê vir hulle: Wat moet ek dan doen met Jesus wat genoem word Christus? Hulle sê almal vir hom: Laat Hom gekruisig word! |
| Afrikaans 1983 | Pilatus sê vir hulle: “Wat moet ek dan doen met Jesus wat Christus genoem word?” “Kruisig hom!” skreeu hulle almal. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Pilatus vra hulle toe: “Wat moet ek dan maak met Jesus wat as Christus bekend staan?” Hulle roep toe almal uit: “Laat Hy gekruisig word!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe vra Pilatus weer vir hulle: “Wat wil julle hê moet ek doen met Jesus vir wie julle Christus noem?” Die mense het almal gesê: “ Kruisig hom!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wat moet ek dan met Jesus, wat Christus genoem word, doen?” “Kruis toe met hom!” skreeu hulle soos een man. |