Matthew 27:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hulle Hom gebind het, het hulle Hom weggelei en Hom aan Pontius Pilatus, die goewerneur, oorgegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het Hom toe in boeie weggeneem en aan Pilatus, die Romeinse goewerneur, oorhandig.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het Hom geboei en weggelei en Hom oorgelewer aan Pontius Pilatus, die goewerneur.
Afrikaans 1983 Hulle het Hom geboei en Hom toe weggebring en aan Pilatus, die goewerneur, uitgelewer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het Hom toe geboei, weggelei en aan •Pilatus, die prokurator, uitgelewer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het Jesus met boeie vasgemaak en Hom weggevat en hulle het Hom vir die goewerneur Pilatus gegee om Hom te straf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom het hulle Hom geboei en na Pilatus, die goewerneur, gestuur.