Matthew 27:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het toe 'n merkwaardige gevangene gehad met die naam van Barabbas.
Afrikaans (NLV) 2011 Juis in hierdie tyd was daar ’n berugte gevangene met die naam Jesus Barabbas.
Afrikaans 1933/1953 En in daardie tyd het hulle 'n berugte gevangene gehad met die naam van Bar bbas.
Afrikaans 1983 In daardie tyd was daar 'n berugte gevangene met die naam Jesus Barabbas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het in daardie stadium 'n berugte gevangene aangehou met die naam Jesus Barabbas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In daardie tyd was daar 'n baie slegte gevangene in die tronk. Sy naam was Jesus Barabbas.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar was toe juis ’n sekere Jesus Barabbas in die tronk. Hy was ’n baie berugte terroris.