Matthew 27:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het hom met geen woord geantwoord nie; in soverre dat die goewerneur hom baie verwonder het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar tot die goewerneur se uiterste verbasing het Hy Hom op geen enkele punt verweer nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het hom op geen enkele woord geantwoord nie, sodat die goewerneur hom baie verwonder het. |
| Afrikaans 1983 | Maar Jesus het hom op geen enkele woord 'n antwoord gegee nie, sodat die goewerneur baie verbaas was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het hom egter op geen enkele woord geantwoord nie, sodat die prokurator uitermate verwonderd was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Jesus het nie een van die goewerneur se vrae geantwoord nie. En die goewerneur was baie verbaas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tot die goewerneur se verbasing wou Jesus nie ’n woord sê nie. |