Matthew 27:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Pilatus vir Hom: Hoor jy nie hoeveel dinge hulle teen U getuig nie?
Afrikaans (NLV) 2011 “Hoor jy dan nie al die ernstige aanklagte teen jou nie?” het Pilatus Hom gevra.
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Pilatus vir Hom: Hoor U nie hoe baie dinge hulle teen U getuig nie?
Afrikaans 1983 Toe sê Pilatus vir Hom: “Hoor jy nie waarvan hulle jou alles beskuldig nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop sê •Pilatus vir Hom: “Hoor u nie wat hulle alles teen u getuig nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Pilatus vra toe weer vir Jesus: “Hoor jy al hierdie dinge wat hulle teen jou sê?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Pilatus gaan toe voort: “Luister net wat hierdie mense alles oor jou sê. Wil jy nie jouself verdedig nie?”