Matthew 27:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hy deur die owerpriesters en ouderlinge aangekla is, het hy niks geantwoord nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar terwyl die priesterhoofde en die familiehoofde beskuldigings teen Hom inbring, het Hy niks geantwoord nie.
Afrikaans 1933/1953 En terwyl Hy deur die owerpriesters en die ouderlinge beskuldig word, het Hy niks geantwoord nie.
Afrikaans 1983 Op die beskuldigings van die priesterhoofde en die familiehoofde het Hy niks geantwoord nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hele tyd wat Hy deur die leierpriesters en familiehoofde beskuldig is, het Hy niks geantwoord nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priesterleiers en die familieleiers het vir Jesus beskuldig, maar Hy het niks geantwoord nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het egter niks gesê op die aanklagte van die Joodse leiers nie.