Matthew 27:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het dit vir die pottebakker se stuk grond gegee, soos die Here my aangestel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en die pottebakker se grond daarmee gekoop, soos die Here my beveel het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle het dit gegee vir die grond van die pottebakker, soos die Here my beveel het. |
| Afrikaans 1983 | en hulle het dit uitbetaal vir die grond van die pottebakker. So het die Here dit aan my opgedra.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en dit vir die grond van die pottebakker gegee, net soos die Here my beveel het.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En hulle het dit betaal vir die grond van die pottebakker, want dit was wat die Here vir my gesê het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en dit vir die grond van die pottebakker betaal. Dit is die Here se instruksies aan my.” |