Matthew 26:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hierdie salf kon vir baie verkoop gewees het en aan die armes gegee gewees het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “sy kon dit vir ’n yslike bedrag verkoop en die geld vir die armes gegee het!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hierdie salf kon duur verkoop en die geld aan die armes gegee geword het. |
| Afrikaans 1983 | “'n Mens kon die reukolie vir baie geld verkoop het en dit vir armes gegee het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Mens kon dit vir baie geld verkoop het, wat aan die armes gegee kon word.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy kon dit verkoop het en baie geld gekry het. Dan kon sy die geld vir die arm mense gegee het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ons kon dit vir baie geld verkoop het. Dink net hoeveel arm mense ons daarmee kon gehelp het.” |