Matthew 26:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar toe sy dissipels dit sien, was hulle verontwaardig en sê: Waartoe is hierdie vermorsing?
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die dissipels dit sien, het hulle hulle daaroor opgewerk. “Watter vermorsing,” het hulle onder mekaar gesê,
Afrikaans 1933/1953 En toe sy dissipels dit sien, was hulle verontwaardig en sê: Waarvoor is hierdie verkwisting?
Afrikaans 1983 Toe die dissipels dit sien, was hulle verontwaardig. “Waarom so 'n verkwisting?” vra hulle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die dissipels dit sien, was hulle verontwaardig en vra: “Waarom hierdie verkwisting?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die dissipels dit sien, het hulle kwaad geword daaroor en hulle het gesê: “Hoekom mors sy die olie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die ander aan die tafel sien wat sy besig was om te doen, was hulle sommer baie omgekrap. “Hou op! Jy mors die goed,” roep hulle uit.