Matthew 26:74 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het hy begin vloek en sweer en sê: Ek ken die man nie. En dadelik span die haan.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarop het Petrus hewig begin vloek en gesê: “Ek sweer voor God, ek ken hierdie man hoegenaamd nie!” Onmiddellik het die haan begin kraai.
Afrikaans 1933/1953 Toe begin hy homself te verwens en te sweer: Ek ken die man nie.
Afrikaans 1983 Toe begin hy vloek, en hy sweer: “Ek ken die man nie!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop begin hy vloek, en sweer: “Ek ken die man nie!” En onmiddellik het 'n haan gekraai.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Petrus het gesê: “Ek ken glad nie hierdie man nie. God is my getuie. Hy kan my straf as ek nie die waarheid praat nie.” En dadelik, nadat hy dit gesê het, het die haan gekraai.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het Petrus laat swets om te wys hoe ernstig hy was. “Ek sweer, man, ek het hierdie man nog nooit eens ontmoet nie!”