Matthew 26:70 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hy het voor almal ontken en gesê: Ek weet nie wat jy sê nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het dit egter voor almal ontken. “Ek weet nie waarvan jy praat nie,” het hy verklaar.
Afrikaans 1933/1953 Maar hy het dit voor almal ontken en gesê: Ek weet nie wat jy sê nie.
Afrikaans 1983 Maar hy het dit voor almal ontken: “Ek weet nie waarvan jy praat nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het dit egter voor almal ontken: “Ek weet nie waarvan jy praat nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Petrus het gesê dit is nie waar nie. Hy het gesê: “Ek weet nie waarvan jy praat nie.” Almal kon dit hoor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Petrus skud sy kop heftig voor almal. “Moenie laf wees nie! Ek weet nie eens van wie jy praat nie.”