Matthew 26:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar het 'n vrou na Hom gekom wat 'n albaste boks van baie kosbare salf gehad het en dit op sy hoof gegooi terwyl hy aan tafel was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl Hy aan tafel was, kom daar ’n vrou na Hom toe met ’n albaste fles vol duur aromatiese olie en gooi dit op sy kop uit. |
| Afrikaans 1933/1953 | kom 'n vrou na Hom met 'n albaste fles met baie kosbare salf, en sy gooi dit op sy hoof uit terwyl Hy aan tafel was. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het 'n vrou na Hom gekom met 'n albasterfles baie kosbare reukolie, en dit oor sy kop uitgegiet terwyl Hy vir ete aangeleun het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar kom toe 'n vrou na Jesus toe. Sy het 'n mooi klip-kruikie gehad en in die kruikie was daar baie duur lekkerruik-olie. Sy het die olie op Jesus se kop uitgegooi terwyl Hy by die tafel gesit en eet het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |