Matthew 26:68 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en sê: Profeteer vir ons, Christus, wie is dit wat U geslaan het?
Afrikaans (NLV) 2011 gesê: “Profeteer vir ons, geagte Messias! Wie is dit wat jou nou net geslaan het?”
Afrikaans 1933/1953 en ander het Hom met stokke geslaan en gesê: Profeteer vir ons, Christus! Wie is dit wat U geslaan het?
Afrikaans 1983 en gesê: “Jy is mos 'n profeet, Christus! Sê vir ons, wie het jou geslaan?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en gesê: “Profeteer vir ons, o Christus – wie is dit wat u geslaan het?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en vir Hom gesê: “Christus, wys vir ons jy is 'n profeet, sê vir ons wie het jou geslaan.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl hulle Hom klap, jou hulle Hom uit: “Wie’t jou geklap, Christus? Toe, sê vir ons. Jy noem jouself mos ’n profeet!”