Matthew 26:67 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het hulle in sy gesig gespoeg en hom met die vuis geslaan; en ander het hom met hul handpalms geslaan, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarop spoeg hulle Hom in die gesig en slaan Hom met hulle vuiste. Party het Hom geklap en |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het hulle in sy aangesig gespuug en Hom met die vuis geslaan, |
| Afrikaans 1983 | Toe het hulle in sy gesig gespoeg en Hom met die vuis geslaan. Hulle het Hom geklap |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het hulle in sy gesig gespoeg en Hom met die vuis geslaan. Sommige het Hom geklap |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het in Jesus se gesig gespoeg en hulle het Hom met die vuis geslaan. Party van hulle het Hom geklap |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle dam Hom toe met die vuis by en spoeg Hom in die gesig. |