Matthew 26:66 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat dink julle? Hulle antwoord en sê: Hy is skuldig aan die dood.
Afrikaans (NLV) 2011 Wat is julle bevinding?” “Hy is skuldig,” antwoord hulle, “hy verdien die doodstraf.”
Afrikaans 1933/1953 Wat dink julle? En hulle antwoord en sê: Hy is die dood skuldig.
Afrikaans 1983 Wat dink julle?” Hulle het geantwoord: “Hy verdien die dood!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat is julle bevinding?” Hulle het geantwoord: “Hy verdien die dood.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wat dink julle?” Hulle het toe gesê Jesus is skuldig en hulle moet Hom doodmaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dink julle nie ook so nie?” Die ander het geesdriftig saamgestem. “Geen kwessie nie! Hy moet doodgemaak word. Dit sal sy verdiende loon wees!”