Matthew 26:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Jesus in Betanië was, in die huis van Simon die melaatse, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus was in Betanië in die huis van Simon die melaatse. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Jesus in Bet nië was in die huis van Simon, die melaatse, |
| Afrikaans 1983 | [6-7] Terwyl Jesus in Betanië in die huis van Simon die melaatse aan tafel was, het 'n vrou by Jesus gekom met 'n albaste fles baie kosbare reukolie en dit op sy kop uitgegiet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Jesus in Betanië in die huis van Simon die Melaatse was, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus was in Betanië in die huis van Simon die melaatse man. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [6-7] Terwyl die Joodse leiers met hierdie wraakplanne besig was, was Jesus juis in Betanië. Hy het by Simon, wat eers melaats was, gebly. Jesus-hulle was besig om te eet. ’n Vrou kom toe na Hom toe met ’n fles duur olie. Die olie was soos parfuum. Sy skud die hele fles olie oor Hom uit. |