Matthew 26:54 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hoe sal die Skrifte dan vervul word, dat dit so moet wees? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar as Ek dit sou doen, hoe sou die Skrifwoord dan vervul word waarvolgens dit juis op hierdie manier moet gebeur?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoe sou die Skrifte dan vervul word dat dit so moet gebeur? |
| Afrikaans 1983 | Maar hoe sal die Skrif dan vervul word wat sê hoe die dinge moet gebeur?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar hoe sal die Skrifte dan vervul word wat sê dat dit so moet gebeur?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as God engele stuur om My te beskerm, dan sal die dinge wat die profete oor My geskryf het, nie gebeur nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar as Ek hulle nou roep, kan die Skrif mos nie vervul word wat sê wat met My moet gebeur nie.” |