Matthew 26:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hulle het gesê: Nie op die feesdag nie, dat daar nie 'n oproer onder die volk sal wees nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het egter saamgestem: “Nie in die openbaar terwyl die skares feesvier nie; anders kom daar ’n oproer onder die volk.”
Afrikaans 1933/1953 Maar hulle het gesê: Nie op die fees nie, sodat daar nie miskien oproer onder die volk kom nie.
Afrikaans 1983 Hulle het egter gesê: “Nie op die fees nie, sodat daar nie oproer onder die volk kom nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het egter gesê: “Nie tydens die fees nie, sodat daar nie 'n oproer onder die volk ontstaan nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het gesê: “Ons moet dit nie doen wanneer die mense Paasfees vier nie, want dan sal hulle kwaad word en almal sal skree en raas.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle wou Hom egter nie vang terwyl die paasfees aan die gang was nie. “Ons wil niks waag en dalk ’n opstand onder die mense by die fees veroorsaak nie,” het hulle gemeen.