Matthew 26:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Staan op, laat ons gaan; kyk, Hy is naby wat My verraai. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Staan op, ons moet gaan! Kyk, my verraaier is hier.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Staan op, laat ons gaan; kyk, hy is naby wat My verraai. |
| Afrikaans 1983 | Staan op, kom ons loop. Kyk, die man wat My verraai, is hier naby.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Staan op, laat ons gaan. Kyk, die een wat My verraai, is naby.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Staan op, ons moet gaan. Die man wat My sal verraai, is hier naby.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom, laat ons gaan. My verraaier is op pad.” |