Matthew 26:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hulle verlaat en weer weggegaan en vir die derde keer gebid en dieselfde woorde gesê.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hulle toe daar gelos en weer weggegaan en dieselfde gebed vir die derde keer gebid.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het hulle met rus gelaat en weer vir die derde maal gaan bid en dieselfde woorde gesê.
Afrikaans 1983 Hy het hulle weer alleen laat bly en 'n derde keer gaan bid en dieselfde woorde gesê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het hulle toe daar agtergelaat, weer teruggegaan en vir die derde keer gebid, en dieselfde woorde herhaal.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het weer weggegaan van hulle. Hy het die derde maal gaan bid en Hy het dieselfde woorde gesê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie keer het Hy hulle gelos. ’n Derde keer het Jesus gaan kniel en dieselfde gebed gebid.