Matthew 26:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en beraadslaag dat hulle Jesus met listigheid kon aangryp en doodmaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en saam beraadslaag oor hoe hulle Jesus in die geheim kon vang en uit die weg ruim. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hou saam raad om Jesus met lis gevange te neem en om die lewe te bring. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het daar saam planne gemaak om Jesus op 'n slinkse manier gevange te neem en dood te maak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het saam planne beraam om Jesus op 'n slinkse manier gevange te neem en dood te maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het planne gemaak om Jesus te vang en om Hom dood te maak. Hulle wou dit skelm doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het allerhande planne beraam om Jesus dood te maak, maar hulle moes eers ’n rede kry om Hom te vang. |