Matthew 26:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het Petrus en die twee seuns van Sebedéüs saamgeneem en bedroef en baie swaar begin word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy neem toe vir Petrus en die twee seuns van Sebedeus saam met Hom. Daarop oorval ’n groot ontsteltenis en benoudheid Hom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy neem Petrus en die twee seuns van Sebed,Âs saam en begin bedroef en benoud word. |
| Afrikaans 1983 | Hy het vir Petrus en die twee seuns van Sebedeus saamgeneem. Toe het Hy bedroef en beangs geword |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy neem toe vir •Petrus en die twee seuns van Sebedeus saam. En Hy het bedroef en beangs begin word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het vir Petrus en die twee seuns van Sebedeus saam met Hom geneem. Jesus het baie hartseer en bang geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het net Petrus en Sebedeus se twee seuns saam met Hom gevat. |