Matthew 26:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Petrus sê vir hom: Al sou ek saam met jou sterwe, ek sal jou nie verloën nie. So het ook al die dissipels gesê.
Afrikaans (NLV) 2011 Petrus sê toe vir Hom: “Al moet ek saam met U sterf — ek sal dit beslis nooit doen nie!” Al die dissipels het dieselfde verklaar.
Afrikaans 1933/1953 Petrus sê vir Hom: Al moes ek ook saam met U sterwe, ek sal U nooit verloën nie! So het ook al die dissipels gesê.
Afrikaans 1983 Petrus sê vir Hom: “Al moet ek saam met U sterwe, ek sal U beslis nie verloën nie!” Al die ander dissipels het ook so gesê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Petrus sê toe vir Hom: “Selfs al moet ek saam met U sterf, ek sal U beslis nie verloën nie!” Al die dissipels het dieselfde gesê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Petrus het gesê: “As ek saam met U moet sterf, dan sal ek sterf, maar ek sal nooit sê dat ek U nie ken nie.” Al die ander dissipels het dieselfde gesê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Nooit nie!” ontken Petrus heftig. “Ek sal U nooit in die steek laat nie, al maak hulle my dood!” Al die ander dissipels het presies dieselfde gesê.