Matthew 26:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Petrus antwoord en sê vir hom: Al sal almal aanstoot neem deur jou, tog sal ek nooit aanstoot neem nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Petrus verseker Hom toe: “Al laat almal U in die steek — ék sal dit nooit doen nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop antwoord Petrus en sê vir Hom: Al sal almal ook aanstoot aan U neem, ek sal nooit aanstoot neem nie. |
| Afrikaans 1983 | Daarop het Petrus vir Hom gesê: “Al sal hulle U ook almal in die steek laat, ék sal U nooit in die steek laat nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | •Petrus het egter vir Hom gesê: “Selfs al sal almal van U afvallig raak, ek sal nooit afvallig raak nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Petrus sê toe vir Jesus: “Almal sal miskien ophou om in U te glo, maar ek sal nooit ophou om in U te glo nie!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Petrus kon dit nie meer hou nie: “Al hardloop almal weg en maak of hulle U nie ken nie, hoef U nie bekommerd te wees nie. Ek sal dit nooit doen nie.” |