Matthew 26:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nadat hulle 'n lofsang gesing het, het hulle uitgegaan na die Olyfberg.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het toe die loflied gesing en uitgegaan na die Olyfberg toe.
Afrikaans 1933/1953 En nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan na die Olyfberg.
Afrikaans 1983 Nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan Olyfberg toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle na die Olyfberg vertrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus en sy dissipels het 'n lied gesing en die Here geprys, en hulle het uitgegaan na die Olyf-berg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die note wegsterf van die lofsang wat hulle gesing het, is hulle saam Olyfberg toe.