Matthew 26:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die owerpriesters en die skrifgeleerdes en die oudstes van die volk byeengekom by die paleis van die hoëpriester wat Kajafas genoem word,
Afrikaans (NLV) 2011 Juis in daardie tyd het die priesterhoofde en die familiehoofde in die huis van Kajafas, die hoofpriester, vergader
Afrikaans 1933/1953 Toe kom die owerpriesters en die skrifgeleerdes en die ouderlinge van die volk bymekaar in die paleis van die hoëpriester wat K jafas genoem word,
Afrikaans 1983 In daardie tyd het die priesterhoofde en die familiehoofde van die volk bymekaargekom in die woning van Kajafas, die hoëpriester.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In daardie tyd het die leierpriesters en die familiehoofde van die volk in die ampswoning van die hoëpriester, met die naam Kajafas, vergader.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het die priesterleiers en die familieleiers van die volk bymekaargekom in die hoëpriester se huis. Die hoëpriester se naam was Kajafas.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Juis toe het al die belangrikste Joodse leiers in die huis van die hoëpriester Kajafas bymekaargekom.