Matthew 26:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy het die beker geneem en gedank en dit aan hulle gegee en gesê: Drink almal daaruit; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En Hy het die beker geneem en God daarvoor gedank. Hy het dit aan hulle gegee met die woorde: “Drink almal daaruit, |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe neem Hy die beker, en nadat Hy gedank het, gee Hy dit aan hulle en sê: Drink almal daaruit. |
| Afrikaans 1983 | Toe neem Hy 'n beker, en nadat Hy die dankgebed uitgespreek het, gee Hy dit vir hulle en sê: “Drink almal daaruit, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het Hy die beker geneem, gedank, dit vir hulle gegee en gesê: “Drink almal daaruit, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het ook 'n beker wyn geneem en Hy het vir God dankie gesê daarvoor. Toe gee Hy dit vir sy dissipels en sê: “Drink almal daarvan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe vat Hy die beker met die wyn. Weer sê Hy vir God dankie daarvoor en gee dit vir sy dissipels om te drink. “Drink dit, almal van julle. |