Matthew 26:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy antwoord en sê: Wie sy hand saam met my in die skottel insteek, hy sal My verraai.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarop het Jesus gesê: “Dit is die een wat sy hand hier saam met My in die skottel steek, wat My gaan uitlewer.
Afrikaans 1933/1953 Toe antwoord Hy en sê: Hy wat saam met My sy hand in die skottel insteek, hy sal My verraai.
Afrikaans 1983 Hy antwoord toe: “Die een wat saam met My sy brood in die skottel insteek, dit is hy wat My sal verraai.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het geantwoord: “Die een wat saam met My sy hand in die skottel insteek, hy sal My verraai.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir hulle gesê: “Die een wat sy brood saam met My in die sous druk, daardie een sal My verraai.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus sê toe: “Kyk maar, die verraaier is die een wat sy hand ook in die bak insteek om kos te vat wanneer Ek dit doen.