Matthew 26:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle was baie bedroef, en elkeen van hulle het vir Hom begin sê: Here, is dit ek?
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle was geweldig geskok en het Hom die een na die ander gevra: “Dit is tog seker nie ek nie, Here?”
Afrikaans 1933/1953 Toe word hulle baie bedroef en begin elkeen van hulle aan Hom te sê: Is dit miskien ek, Here?
Afrikaans 1983 Hulle was baie onthuts en een na die ander het Hom begin vra: “Dit is tog nie ek nie, Here?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle was baie ontsteld, en een ná die ander het Hom begin vra: “Dit is seker nie ek nie, Here?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dissipels was baie geskok en hartseer. Elke dissipel begin toe om vir Jesus te vra: “Here, is dit ek?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe hulle dit hoor, was hulle baie hartseer en hulle oorval Jesus met vrae. “Dit is seker darem nie ek nie, nie waar nie, Here?” wou elkeen weet.