Matthew 26:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En terwyl hulle eet, sê hy: Voorwaar Ek sê vir julle, een van julle sal My verraai.
Afrikaans (NLV) 2011 Terwyl hulle besig was om te eet, het Hy gesê: “Ek verseker julle, een van julle gaan My uitlewer.”
Afrikaans 1933/1953 En terwyl hulle eet, sê Hy: Voorwaar Ek sê vir julle, een van julle sal My verraai.
Afrikaans 1983 Terwyl hulle eet, sê Hy: “Dit verseker Ek julle: Een van julle sal My verraai.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Terwyl hulle geëet het, het Hy gesê: “•Amen, Ek sê vir julle: Een van julle sal My verraai.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hulle was besig om te eet. Toe sê Jesus: “Ek sê vir julle, en dit is seker: Een van julle sal My verraai.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl hulle nog so sit en eet, sê Jesus: “Ek het ’n belangrike ding om vir julle te sê: een van julle wat hier sit, gaan My in die rug steek.”