Matthew 26:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe dit aand geword het, het hy saam met die twaalf gaan sit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Teen die aand was Jesus saam met die twaalf aan tafel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe dit aand geword het, was Hy met die twaalf aan tafel. |
| Afrikaans 1983 | Toe dit aand geword het, het Jesus sy plek aan die tafel ingeneem saam met die twaalf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Teen die aand het Hy saam met die twaalf vir ete aangeleun. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe dit aand geword het, het Jesus saam met die twaalf dissipels by die tafel gesit |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Teen sononder het die paasete begin. Jesus en al twaalf sy getrouste volgelinge was daar. |