Matthew 26:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die dissipels het gedoen soos Jesus hulle beveel het; en hulle het die pasga voorberei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die dissipels het toe gedoen soos Jesus hulle beveel het en die paasete voorberei. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het die dissipels gedoen soos Jesus hulle beveel het, en hulle het die pasga berei. |
| Afrikaans 1983 | Die dissipels het gemaak soos Jesus aan hulle opgedra het, en die paasmaaltyd voorberei. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dissipels het gemaak soos Jesus hulle beveel het, en die Pasga voorberei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dissipels het gedoen wat Jesus vir hulle gesê het en hulle het alles gereedgemaak vir die Paas-ete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus se volgelinge is daar weg en het alles presies so gaan doen. |