Matthew 26:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van toe af het hy die geleentheid gesoek om hom te verraai.
Afrikaans (NLV) 2011 Van toe af was hy op die uitkyk vir ’n geskikte geleentheid om Jesus aan hulle uit te lewer.
Afrikaans 1933/1953 En van toe af het hy 'n goeie geleentheid gesoek om Hom oor te lewer.
Afrikaans 1983 Van toe af was hy op die uitkyk na 'n geskikte geleentheid om Jesus te verraai.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van toe af het hy 'n gepaste geleentheid gesoek om Hom oor te lewer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van toe af het hy 'n plan probeer maak en hy het gewag vir die regte tyd om Jesus te verraai.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van toe af het Judas net die regte oomblik gesoek om Jesus te verraai.