Matthew 26:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want julle het die armes altyd by julle; maar my het julle nie altyd nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die armes sal julle altyd by julle hê, maar Ek sal nie meer lank by julle wees nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die armes het julle altyd by julle, maar My het julle nie altyd nie. |
| Afrikaans 1983 | Die armes het julle altyd by julle, maar vir My het julle nie altyd nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die armes het julle altyd by julle, maar vir My het julle nie altyd nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die arm mense is altyd by julle, maar Ek sal nie altyd by julle wees nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onthou een ding: julle kan later die armes help, want daar sal altyd arm mense wees. Maar Ek gaan nie altyd by julle wees nie. |