Matthew 26:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Jesus al hierdie woorde klaar gemaak het, sê Hy vir sy dissipels: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat Jesus al hierdie uitsprake afgehandel het, het Hy vir sy dissipels gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Jesus al hierdie woorde geëindig het, sê Hy vir sy dissipels: |
| Afrikaans 1983 | Nadat Jesus oor al hierdie dinge klaar gepraat het, het Hy vir sy dissipels gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Jesus al sy redevoerings voltooi het, het Hy vir sy dissipels gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Jesus klaar gepraat het, het Hy vir sy dissipels gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarmee het Jesus vir hulle gesê wat Hy wou sê. Hy begin toe met die dissipels praat oor die paasfees wat nader kom: |