Matthew 25:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het al daardie maagde opgestaan en hulle lampe geknip.
Afrikaans (NLV) 2011 “Daarop het al die meisies opgespring en hulle lampe begin regkry.
Afrikaans 1933/1953 Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed.
Afrikaans 1983 Toe staan al die meisies op en maak hulle lampe reg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het al daardie jongmeisies opgestaan en hulle lampe gereedgemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe staan al daardie meisies op en hulle maak hulle lampe gereed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die jong- meisies vlieg toe vinnig op en begin hulle lampe regkry. Op daardie oomblik het die vyf wat nie ekstra olie saamgebring het nie, hulle fout agtergekom. Hulle lampe het intussen doodgegaan omdat hulle olie op was. So kon hulle nie die bruidegom gaan verwelkom nie. Dit sou ’n belediging vir hom wees.