Matthew 25:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En middernag was daar 'n geroep: Kyk, die bruidegom kom; gaan uit hom tegemoet.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was al teen middernag toe ’n geroep hulle wakker maak: ‘Hier kom die bruidegom! Gaan verwelkom hom!’
Afrikaans 1933/1953 En middernag was daar 'n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!
Afrikaans 1983 “In die middel van die nag was daar 'n geroep: ‘Hier kom die bruidegom! Gaan hom tegemoet!’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die middel van die nag was daar 'n geroep, ‘Kyk, hier is die bruidegom! Gaan hom tegemoet!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In die middel van die nag het die mense geskree: ‘Hier kom die bruidegom! Julle moet uitgaan om hom te gaan ontmoet.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die middel van die nag skree iemand skielik: ‘Word wakker; die bruidegom kom! Gaan verwelkom hom!’