Matthew 25:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Terwyl die bruidegom vertoef, het hulle almal gesluimer en geslaap.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die bruidegom lank wegbly, het almal vaak geword en aan die slaap geraak.
Afrikaans 1933/1953 En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.
Afrikaans 1983 Toe die bruidegom lank wegbly, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En omdat die bruidegom getalm het, het almal vaak geword en aan die slaap geraak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die bruidegom het laat gekom, en die meisies het almal vaak geword en hulle het aan die slaap geraak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit was toe ook so. Die bruidegom het nie gou gekom nie. Hulle het gewag en gewag. Later het hulle vaak begin word en aan die slaap geraak.