Matthew 25:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sal weggaan in die ewige straf, maar die regverdiges in die ewige lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hulle sal dan in die ewige straf ingaan, maar dié wat God se wil uitgevoer het, in die ewige lewe.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle sal weggaan in die ewige straf, maar die regverdiges in die ewige lewe. |
| Afrikaans 1983 | En hierdie mense sal die ewige straf ontvang, maar dié wat die wil van God gedoen het, die ewige lewe.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierdie mense sal weggaan na die ewige straf, maar die regverdiges na die ewige lewe.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God sal hierdie mense vir altyd straf, maar die mense wat gehoorsaam was aan die wette van die Here, sal die ewige lewe kry.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Al hierdie mense wat so verkeerd lewe, sal gestraf word. En die hel sal nie speletjies wees nie en vir altyd duur. Maar die mense wat reg lewe, sal vir ewig saam met God leef.” |