Matthew 25:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die wyses het olie in hulle houers saam met hulle lampe geneem.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ander vyf daarenteen was verstandig genoeg om, afgesien van hulle lampe, ook nog ekstra olie in houers saam te vat.
Afrikaans 1933/1953 Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hul lampe geneem.
Afrikaans 1983 terwyl die verstandiges saam met hulle lampe ook nog olie in houers gevat het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die verstandiges het egter, saam met hulle lampe, ook olyfolie in houers geneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die verstandige meisies het hulle lampe geneem en hulle het ook olyf-olie in kruike saamgeneem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***