Matthew 25:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Of wanneer het ons jou siek of in die gevangenis gesien en na jou toe gekom? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En wanneer het ons U siek gesien of in die tronk, en U opgesoek?’ |
| Afrikaans 1933/1953 | En wanneer het ons U siek gesien of in die gevangenis, en na U gekom? |
| Afrikaans 1983 | Wanneer het ons U siek gesien of in die tronk en U besoek?’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En wanneer het ons U siek of in die tronk gesien, en U besoek?’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer het ons gesien U is siek of in die tronk, en het ons U besoek?’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer was U siek of in die tronk en het ons U gehelp?’ |