Matthew 25:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer het ons jou 'n vreemdeling gesien en jou ingeneem? of naak en vir jou geklee? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En wanneer het ons gesien dat U ’n hawelose vreemdeling was, en U in ons huise ontvang? Of dat U niks gehad het om aan te trek nie, en ons het vir U klere gegee? |
| Afrikaans 1933/1953 | En wanneer het ons U 'n vreemdeling gesien, en herberg gegee; of naak, en geklee? |
| Afrikaans 1983 | En wanneer het ons U 'n vreemdeling gesien en U gehuisves, of sonder klere, en vir U klere gegee? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En wanneer het ons U as 'n vreemdeling gesien, en as gas verwelkom, of nakend, en U geklee? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer het ons gesien U is 'n vreemdeling en het ons gesê U is welkom by ons? Wanneer het ons gesien U het nie klere nie en het ons vir U klere gegee om aan te trek? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer het ons U kos gegee toe U honger was of ’n glas water toe U dors was? Ons kan nie onthou dat ons ooit vir U klere of blyplek gegee het nie. Help ons, asseblief, ons verstaan nie mooi nie. |