Matthew 25:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy moet die skape aan sy regterhand sit, maar die bokke aan die linkerkant.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal die skape aan sy regterkant laat staan en die bokke aan sy linkerkant.
Afrikaans 1933/1953 en Hy sal die skape aan sy regterhand en die bokke aan sy linkerhand sit.
Afrikaans 1983 Die skape sal Hy regs en die bokke links van Hom laat staan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die skape sal Hy aan sy regterhand laat staan en die bokke aan sy linkerhand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En Ek sal die skape regs langs My laat staan en die bokke links langs My.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal die een groep regs van Hom laat staan en die ander groep aan sy linkerkant.