Matthew 25:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En voor Hom sal al die nasies versamel word, en Hy sal hulle van mekaar skei soos 'n herder sy skape van die bokke skei.
Afrikaans (NLV) 2011 “Al die nasies sal voor Hom bymekaargebring word en Hy sal hulle van mekaar skei soos ’n skaapwagter die skape van die bokke skei.
Afrikaans 1933/1953 en voor Hom sal al die nasies versamel word, en Hy sal hulle van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei;
Afrikaans 1983 Al die volke sal voor Hom bymekaar gebring word, en Hy sal die mense van mekaar skei soos 'n wagter die skape van die bokke skei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die nasies sal voor Hom byeengebring word, en Hy sal hulle van mekaar skei soos 'n herder die skape van die bokke skei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal al die volke voor My bymekaarkom, en dan sal Ek die mense van mekaar skei, soos 'n skaapwagter die skape van die bokke skei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan sal al die mense voor Hom bymekaargebring word. Hy sal die mense in twee groepe verdeel, soos ’n skaapwagter bokke en skape van mekaar skei.