Matthew 25:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En werp die nuttelose dienskneg in die buitenste duisternis: daar sal geween wees en gekners van die tande.
Afrikaans (NLV) 2011 En daardie nikswerd slaaf — gooi hom uit in die donkerte daar buite. Dáár sal hulle bitterlik huil en van selfverwyt op die tande kners.’”
Afrikaans 1933/1953 En werp die nuttelose dienskneg uit in die buitenste duisternis; daar sal geween wees en gekners van die tande.
Afrikaans 1983 En gooi die nuttelose slaaf uit in die diepste duisternis daarbuite. Daar sal hulle huil en op hulle tande kners.’ ”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En gooi die nuttelose slaaf uit in die duisternis daarbuite. Daar sal 'n geween wees en 'n gekners van tande. ’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Gooi hierdie slaaf wat niks beteken nie, in die donker plek. Daar sal hy huil en hard op sy tande byt van die pyn.’ ”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gooi hierdie betreurenswaardige werker hier uit. Hy hoort nie tussen ons nie. Hy hoort in die hel waar mense op hulle tande kners van pyn en huil van smart.”